Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
TIEN JAAR SE VONKE • OE-LA-LA! CLINT EN STEFFI BRINK LAAT WAAI DIE KLERE VIR ONS FOTOSSESSIE EN DEEL DIE GEHEIME VAN HULLE DEKADE
AGTER DIE GRAPPIES • Hy laat Suid-Afrika al jare lank lag, maar die komediant Leon Schuster dink baie oor wat dit hom en sy gesin gekos het
Geloof in elke laai
WAAR HOORT KEES SE KIND? • Vir party inwoners het Simonstad se Waterfall-bobbejaantrop 'n gevaar geword. Vir dierevriende is hulle nuwe kamp 'n tronk. Nou hou albei kante die bobbejane dop
HOU, BENE, hou! • Terwyl die meeste mense sukkel om hulle soggens vir 'n 5 km-draffie te motiveer, het dié vrou 'n duisend dae agtereenvolgens haar tekkies vasgemaak en 51 km gaan hardloop. Nou is haar naam in die rekordboeke – en sy hardloop steeds
NOU OORLEEF ÉN FLOREER EK • Die aktrise Dorette Potgieter wys haar opgeknapte huis in die Paarl, vertel hoe haar man haar voete onder haar uitgeslaan het en verduidelik hoe 'n hondjie haar nou op haar tone hou
GRIEKELAND op jou bord • Bring 'n bietjie Griekeland na jou tafel met VARS, geurige geregte wat PERFEK is vir die SOMER
ORIGANUM-HOENDER met GRIEKSE SLAAI • GENOEG VIR 6 MENSE / BEREIDING: 30 MIN. / MARINEER: 1 UUR OF OORNAG / GAARMAAK: SOWAT 1 UUR 15 MIN.
Editorial
Editorial
SES TEKENS DAT CHRONIESE STRES JOU ONDERKRY • 'n Oog wat spring, 'n metaalsmaak in jou mond en gedurige moegheid is maar 'n paar van die waarskuwings-tekens waarnajy moet ople
JOU STERRE
Joernalis Keina se roman oor haar ouma Kein
Kom ons leer ken Die skrywer • Blaai om vir die eerste deel van ’n uit-treksel uit S.D. FOURIE se nuwe boek, Vlam van die sprokkelhout, wat ons vandesmaand publiseer, en leer ken die skrywer hier
Vlam van die sprokkelhout • Lees die eerste van vier dele van vandesmaand se uittreksel uit hierdie nuwe boek
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
kyk en luister
Volop animasiepret wag op die kroos (en volwassenes)! • Die skoolvakansie wag om die draai en party ouers krap behoorlik kop oor hoe hulle die kleinspan besig gaan hou. Gelukkig is die kassie vol vrolike animasiefliks wat julle kan stroom om die jongspan te vermaak en moë volwassenes 'n tweede asem te gee
Die note van 'n wen-kombinasie
TV-gids
HG JUNIOR • ONS GESELS OOR
ELDERS IN DIE WÊRELD
HG JUNIOR
FOTO VAN DIE WEEK
Die koninkryk Mali • Ontdek die magtige Mali-ryk van die 13de eeu, waar goud, groot stede en slim heersers geskiedenis gemaak het
DIE DJENNÉ-MOSKEE • Die Djenné-moskee in Mali word deur baie beskou as een van die grootste bouprestasies ter wêreld
HOE MY EIE SIEKTE MY 'N BETER DOKTER GEMAAK HET • ROBERT MONTGOMERY HET SY LOOPBAAN DAARAAN GEWY OM BAANBREKERTEGNIEKE VIR OORPLANTINGCHIRURGIE TE ONTWIKKEL, MAAR NADAT HY 'N PAAR KEER AMPER DOOD WAS OMDAT SY EIE HART GAAN STAAN HET, MOES HY SELF 'N SKENKERHART KRY
HOEDJIES VAN HOOP • 'n Jaar nadat haar pa dood is aan keelkanker, is borskanker by haar gediagnoseer. En al is Chanélle se kanker nog nie in remissie nie, het sy in haar eie swaar pad 'n nuwe doel gevind
DIS 'N KLEIN WÊRELD • Hierdie...